Skip to content

BOSA sê hy voel van blaam onthef na hoof van Gautengse Dobbelraad se afdanking [KLANK]

# Build One South Africa verwelkom die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling in Gauteng, Vuyiswa Ramokgopa, se besluit om die uitvoerende hoof van Gauteng se Dobbelraad, Karabo Mbele, af te dank en die finansiële hoof, Oscar Maripane, te skors. Mbele is afgedank na ʼn forensiese ondersoek na bewerings van korrupsie, finansiële wangedrag en bestuursmislukkings by die instelling. BOSA-woordvoerder, Ayanda Allie, sê hierdie verwikkeling versterk die behoefte aan ʼn volledige strafregtelike ondersoek:

ENG AllieOnMbele