Skip to content

BOSA sê eerste jaar van RNE gekenmerk deur ekonomiese traagheid [KLANK]

# Build One South Africa sê die regering van nasionale eenheid het gedurende sy eerste jaar sy ware kleure gewys. Hy sê dit is nie ‘n eenheidsprojek vir die mense nie, maar ‘n magsdeling-verdrag tussen die politieke elite. BOSA het ‘n oorsig gedoen van die RNE se eerste jaar aan bewind, wat die vordering met die ekonomie, basiese onderwys, misdaad en sekerheid, en doeltreffende regering, insluit. Die party se woordvoerder, Roger Solomons, sê, volgens hulle beoordeling, moet die RNE ‘n punt van 40-persent gekry:

ENG RogeronGNUDefined