# Build One South Africa vra weer dat die register van seksuele oortreders vir die publiek toeganklik gemaak behoort te word, onderhewig aan gepaste wetlike waarborge. BOSA voer aan gemeenskappe het ‘n reg wanneer dit kom by openbare veiligheid om te weet of persone wat aan seksuele misdrywe skuldig bevind is, in hul midde woon of werk, veral in omgewings waar kinders en ander kwesbare persone betrokke is. Die party se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, sê die dood van vroue in Ekurhuleni mag nie bloot nog ‘n statistiek word nie:
BOSA sê die sterftes van vroue in Ekurhuleni mag nie bloot nog ’n statistiek word nie [KLANK]
ENG NobuntuOnStatistics