Skip to content

BOSA-leier sê Suid-Afrikaners kan nie prys betaal vir elite-wanbestuur deur RNE nie [KLANK]

# Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, sê die land het nie ʼn belastingprobleem nie, dit het ʼn regeringsprobleem. Die ANC wil hê die regering van nasionale eenheid moet heringestel word en het sy onderhandelingspan opdrag gegee om binne die volgende vyf dae met partye binne en buite die koalisieregering te beraadslaag. Maimane sê BOSA gaan nie toelaat dat sukkelende Suid-Afrikaners die prys betaal vir die regering van nasionale eenheid se elite-wanbestuur nie:

ENG MaimaneONGNUStability