# Build One South Africa sê sy Wetsontwerp op Billike Betaling is amptelik in die Staatskoerant gepubliseer vir openbare insette. Die party sê ter viering van Werkersdag beoog die voorgestelde wet om salarisgelykheid aan te pak deur werkgewers te verbied om geskiedkundige salarisse te gebruik, vergoedingsverwagting in advertensies te plaas en gelyke betaling vir gelyke werk te versterk. Nobuntu Hlazo-Webster van BOSA sê die hervormings is daarop gemik om deursigtigheid en regverdigheid in die arbeidsmark te verbeter, veral vir jongmense en voorheen benadeelde groepe:
BOSA dryf hervormings vir gelyke betaling met openbare kommentaar wat begin [KLANK]
ENG NobuntuOnFairPayBill