Skip to content

BOSA dring aan dat regering grondwetlike regte handhaaf te midde van nasionale waterkrisis [KLANK]

# Build One South Africa dring aan dat die regering die grondwetlike reg tot water handhaaf te midde van die nasionale waterkrisis. Party het ter viering van Menseregtedag stappe aangekondig om watertekorte teen te werk, veral in noodsaaklike instellings soos polisiestasies, hospitale en skole. BOSA se adjunk-leier, Nobuntu Hlazo-Webster, vra  geregtelike toesig en ‘n onafhanklike waterkrisismonitor om langtermyn-aanspreeklikheid en oplossings te verseker:

ENG NobuntuOnRights