Skip to content

BOSA dring aan dat Minister van Onderwys ‘n volledige uiteensetting lewer oor die nasionale begroting [KLANK]

# Build One South Africa doen ‘n beroep op die Parlementêre Komitee oor Basiese Onderwys om aan te dring dat minister Siviwe Gwarube ‘n omvattende uiteensetting van die nasionale onderwysbegroting van 330-miljard-rand moet verskaf. BOSA wil weet hoeveel aan onderwysers, administrateurs en onderwysbeamptes regoor die land betaal word. Woordvoerder van BOSA, Roger Solomons, sê die minister het die verantwoordelikheid ontduik deur aan die Parlement te sê om “by die provinsies te gaan vra”:

ENG RogeronUnexplained