# Build One South Africa vra deursigtigheid en ‘n sterk ekonomiese fokus vir die nasionale dialoog. Die party glo die proses moet werklik inklusief wees en voorkeur gee aan oplossings wat ekonomiese groei, werkskepping en die verbetering van lewensomstandighede bevorder. BOSA sal met die burgerlike gemeenskap, die sakewêreld en ander belanghebbendes skakel om te verseker dat hulle voorstelle die nasionale dialoog versterk. Partyleier Mmusi Maimane waarsku dat die dialoog nie geloofwaardigheid het sonder duidelike planne, aanspreeklikheid of betekenisvolle openbare betrokkenheid nie:
BOSA beloof burger-gefokusde voorstelle om nasionale dialoog te versterk [KLANK]
ENG MaimaneOnDialogue