# Die Build One South Africa-raad het die lidmaatskap van die party se lid in die Gautengse provinsiale wetgewer, Ayanda Allie, ná ʼn interne tugproses beëindig. Die raad se voorsitter, Stevens Mokgalapa, sê die kwessies wat tot hierdie stappe gelei het, word hanteer sedert BOSA in Julie verlede jaar die eerste keer aangedui het dat hy tugstappe gaan instel. Hy sê die party het oor ʼn lang tydperk herhaalde pogings aangewend deur ontmoetings, beraadslaging en bemiddeling om die saak op ʼn minlike manier te skik:
BOSA beëindig sy enigste verteenwoordiger in Gautengse wetgewer se lidmaatskap [KLANK]
ENG MokgalapaOnMembership