# Build One South Africa se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, sê die nuut ingestelde Wetsontwerp op Billike Betaling is ontwerp om jong en benadeelde werksoekers teen onbillike loonpraktyke te beskerm. Sy het op ‘n nuuskonferensie in die Parlement gesê baie mense wat vir die eerste keer werk, veral swart professionele persone en vroue, word dikwels minder betaal omdat hulle afhanklik is van ‘n sekere salarisgeskiedenis. Hlazo-Webster voeg by die wetgewing sal help om siklusse van geskiedkundige betaling te breek en sal jongmense ‘n beter kans op billike lone en loopbaangroei bied:
BOSA-adjunkleier sê nuwe wetsontwerp sal jong, benadeelde werksoekers beskerm [KLANK]
ENG NobuntuOnJobSeekers