# Die Landdroshof in Groblersdal het borgtog geweier aan ses mense, insluitend werknemers van die Sekhukhune Munisipaliteit, op aanklagte van bedrog, geldwassery en diefstal. Die beskuldigdes het na bewering ‘n hofbevel vervals wat gelei het tot die onregmatige oordrag van 460-duisend-rand. Mashudu Malabi-Dzhangi van die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig die saak is uitgestel tot 30 Mei 2025 vir verdere ondersoek en word na die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof oorgeplaas:
Borgtog geweier vir werknemers van Sekhukhune Munisipaliteit op aanklag van bedrog [KLANK]
ENG-Malabi-DzhangiOnCase