Skip to content

Binnelandse Sake verwerk 457 buitelandse burgers in Durban [KLANK]

# Die Departement van Binnelandse Sake in KwaZulu-Natal sê slegs twee uit 457 migrante wat in Durban verwerk is, was onwettig in die land. Die groep is na ‘n skuiling verskuif nadat hul gevra het vir beskerming teen anti-migrantegroepe. Die departement se bestuurder, Cyril Mncwabe, sê een persoon het ‘n bedrieglike permit gehad, terwyl ‘n ander ‘n afgekeurde permitaansoek ontvang het en dus nie gekwalifiseer het om in Suid-Afrika te bly nie:

ENG-MncwabeOnPermits