# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die eerste werkende prototipe van ‘n digitale identiteitsdokument aangekondig en regstreeks met sy eie besonderhede gedemonstreer. Die slim-identiteitskaarte bly beskikbaar, terwyl die digitale dokumente van biometriese bevestiging gebruik sal maak. Schreiber het ook bevestig dat die groen identiteitsdokument nie meer na 31 Maart volgende jaar vervaardig sal word nie en vanaf Maart 2028 nie meer as geldige identifikasie sal dien nie:
Binnelandse Sake stel eerste digitale ID-prototipe bekend [KLANK]
ENG-SchreiberOnIDs