# Die Iranse minister van Buitelandse Sake, Abbas Aragchi, het mede-BRICS-lidlande versoek om die VSA en Israel te veroordeel oor wat hy hul “onwettige aggressie” teen Teheran genoem het. Hy het gister by die vergadering van ministers van Buitelandse Sake in Nieu-Delhi, Indië, gepraat. Die oorlog in Iran het sy 77ste dag betree. Aragchi sê die oorlog in sy land, is nie bloot ‘n konflik teen Iran nie, maar ‘n stryd om die nuwe wêreld:
Iran vra BRICS-lande om duidelike standpunt in te neem teen die VSA-Israelse oortredings van internasionale reg [KLANK]
ENG AragchiOnAggressors