Skip to content

Biden sê Amerikaners moet optimisties bly en nie die land onder Trump se presidensie verlaat nie [KLANK]

# Oudpresident Joe Biden van Amerika het sy landgenote aangemoedig om optimisties te bly oor wat hy die donker dae onder Donald Trump se streng presidentskap noem. Die 82-jarige Biden het in Boston gepraat nadat hy die Lewensprestasietoekenning van die Edward M. Kennedy-instituut ontvang het. Hy het die eerste keer in die openbaar gepraat sedert hy bestraling ontvang het vir ʼn aggressiewe vorm van prostaatkanker. Biden sê Amerika het ʼn presidensie met beperkte mag, ʼn funksionerende kongres en ʼn onafhanklike regbank:

ENG BidenOnAmerica