# Die parlementêre ad hoc-komitee sal vandag en môre getuienis van ʼn nuwe getuie, die gewese minister van Polisie, Bheki Cele, aanhoor. Die komitee ondersoek bewerings dat misdadigers Suid-Afrika se wetstoepassing, politiek en privaat ondernemings geïnfiltreer het. Cele sal na verwagting lig werp op die 2019-werkstudie wat ʼn nuwe SAPD-struktuur gestig het sonder die taakspan oor politieke moorde, en wat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, gebruik as regverdiging vir die taakspan se afdanking.
Bheki Cele gaan voor die parlementêre ad hoc-komitee getuig