Skip to content

Beweerde inmenging na vore in Aeroton-dwelmklopjag-ondersoek [KLANK]

# ‘n Valke-offisier, Nkoana Sebola, het voor die Madlanga-kommissie getuig dat die verdagte, adjudant-offisier Marumo Magane, wat verbind word met die Aeroton-dwelmklopjag in Gauteng, ‘n senior offisier gebel het tydens sy inhegtenisneming op die toneel. Sebola sê die persoon het homself as ‘n brigadier Shibiri geïdentifiseer en ‘n vriendskaplike oplossing gevra. Sebola getuig hy het alle gesprekke geweier en die inhegtenisneming bevestig. Hy het die oproep by senior bestuur aangegee as moontlike inmenging in die ondersoek:

ENG-SebolaOnShibiri