Skip to content

BetterBond sê die jongste rentekoersverhoging sal druk op huiseienaars verhoog [KLANK]

# BetterBond sê die jongste rentekoersverhoging van 25 basispunte sal maandelikse verbandpaaiemente verhoog en meer druk op huiseienaars plaas. Die prima-uitleenkoers het nou tot 10,75-persent gestyg. Die uitvoerende hoof, Stephan Potgieter, sê die verhoging is ‘n voorsorgmaatreël teen moontlike skokke in oliepryse wat met die konflik in die Midde-Ooste verband hou. Potgieter sê die veerkragtige rand en dalende inflasie kan help om ruimte te skep vir toekomstige rentekoersverlagings:

ENG PotgieterOnRepoHike