# ‘n Manlike bestuurder is gister op die N1 naby Sondela in die Waterberg gearresteer toe hy 183 kilometer per uur in ‘n 120-kilometer per uur zone gery het. Die woordvoerder van Limpopo se vervoerdepartment, Tidimalo Chuene, sê borgtog van 500-rand is aan hom toegestaan en hy sal volgende Dinsdag in die Bela Bela-landdroshof verskyn. Sy doen ‘n beroep op motoriste om waaksaam te wees en verkeersreëls te alle tye te gehoorsaam:
Bestuurder vir spoedoortreding op die N1 naby Sondela, Limpopo gearresteer [KLANK]
ENG-ChueneOnSpeeding