Skip to content

Bestuurder van Binnelandse Sake in Gauteng bevestig uitgebreide skade by Germiston-kantoor [KLANK]

# Die Gautengse bestuurder van Binnelandse Sake, Mamokubung Moroke, het bevestig daar is groot skade by die Germiston-kantoor, veral by behuisingsadministrasie en immigrasiedienste op die eerste verdieping. Die kliëntediensgebied met slim-ID’s en paspoorte het wel nie gebrand toe betogers die gebou aan die brand gesteek het nie, maar het waterskade opgedoen. Moroke het aan SABC News gesê geboorteregistrasie-dokumente is beskadig en daar sal weer aansoek gedoen moet word. Sy het bevestig mobiele diensvragmotors word vanaf môre in Alberton en Boksburg ontplooi:

ENG-MorokeOnHomeAffairsFire