Skip to content

Bespreking van die Regterlike Dienskommissie se bevinding teen regter Makhubele uitgestel

# Die langverwagte besluit van die Regterlike Dienskommissie vir die bevestiging van ‘n bevinding van growwe wangedrag teen die geskorste regter van die Gautengse Hooggeregshof, Nana Makhubele, is gister uitgestel. Dit is weens die afwesigheid van die Gautengse premier Panyaza Lesufi wat nie die vergadering kon bywoon nie. Die Regterlike gedragskommissie het Makhubele in Januarie aan wangedrag skuldig bevind. Dit volg na ‘n klagte van die #Unite Behind-instelling dat sy die beginsel van die skeiding van magte oortree het deur dubbele lidmaatskap as voorsitter van Prasa en as ‘n regter,