# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Verdediging en Militêre Veterane sê beleggersvertroue verkeer in gevaar weens verswakte sekerheid. Die voorsitter, Dakota Legoete, het ‘n vermindering van 50-miljard-rand in die befondsing vir die Suid-Afrikaanse Weermag oor 15-jaar beskryf as ‘n grondwetlike bekommernis. Legoete het aan Newzroom Afrika gesê ‘n sterk Weermag is die sleutel tot veiligheid en ekonomiese groei. Hy waarsku teen stygende onreëlmatige uitgawes in die departement te midde van voortgesette begrotingsbesnoeiings:
Besnoeiings aan verdedigings-begroting bedreig beleggersvertroue in SA [KLANK]
ENG-Legoete OnDefence