# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal en Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal ondervind tans tegniese probleme met hul telefoonstelsels. Daar word vermoed dat dit verband hou met beskadigde optiese veselkabels. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê gevalle is by Telkom aangemeld, en tegnici werk aktief om die probleem dringend op te los:
Beskadigde optiese veselkabels raak telefoonlyne by twee Gautengse hospitale [KLANK]
ENG MotalataleonTelephoneLine