Skip to content

Druk verkeerstoestande op die N3-tolpad aan die begin van die Paasnaweek verwag [KLANK]

# Die N3-Tolpadkonsessie waarsku motoriste om van vandag af verkeersopeenhopings en stadiger reistye te verwag aan die begin van Paasnaweek. Die tolpad strek oor vier provinsies – Gauteng, die Vrystaat, Mpumalanga en KwaZulu-Natal – en is ‘n belangrike vervoer- en handelsroete. Die konsessie se woordvoerder, Thania Dhrooga, sê suidwaartse verkeersvolumes na KwaZulu-Natal behoort van 12-uur vandag toe te neem:

ENG ThaniaonTrafficVolumes