# Johannesburg Water sê die Berea-waterstelsel ervaar steeds kritiek lae watervlakke as gevolg van die vraag wat die beskikbare voorraad deurgaans oorskry. ‘n Woordvoerder van Johannesburg Water, Pheladi Ramatshila, sê as deel van ‘n korttermyn-oplossing word die Berea-reservoir se uitlaat daagliks gesluit om die vlak te verhoog. Sy sê Johannesburg Water het die 50-persent-protokol ingestel soos wat by die Alexanderpark-reservoir van toepassing is:
Berea-waterstelsel ervaar steeds kritiek lae watervlakke as gevolg van hoë aanvraag [KLANK]
ENG PheladionWaterDemand