Skip to content

Beplande wateronderbreking van 15 uur raak vandag dele van Hammanskraal [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê talle gebiede in Hammanskraal sal tot middernag vannag wateronderbrekings ervaar. Dit is weens Magalies Water se dringende beplande 15-uur-afsny van water uit die Klipdrift-watersuiweringsaanleg om ʼn afsonderingsklep op die grootmaat-waterpyplyn te installeer. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê gebiede soos Marokolong, Ramotse, Babelegi-nywerheidsgebied, Kekana Gardens en Kudube sal geraak word:

ENG MashigoONInterruption