Skip to content

Beplande wateronderbreking van 10 ure vandag in dele van Hammanskraal beplan [KLANK]

# Magalies Water gaan vandag tien ure lank watervoorsiening na die Babelegi-reservoir se verspreidingsgebied in Hammanskraal afsny. Dit sal van seweuur vanoggend tot vyfuur vanmiddag duur. Die Stad Tshwane se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die onderbreking is nodig om die bestaande klep by die reservoir uitmekaar te haal, weer te installeer en druktoetse te doen:

ENG LindelaonBabelegiReservoir