Skip to content

Beplande kragonderbreking in oostelike Tshwane-voorstede vandag [KLANK]

# Die Stad Tshwane sal vandag die kragtoevoer na die Wapadrand- en Mooikloof-substasies van 9 vm tot 1 nm afskakel. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê dit vorm deel van die opgradering van die Waltloo-Njala-transmissielyn om die elektrisiteitsvoorsiening na die oostelike netwerk te bestendig. Hy sê tegnici sal nuwe infrastruktuur koppel, skakelstelsels toets en brugstukke installeer tydens die vier uur lange onderhoudsprojek:

ENG-MashigoOnPower