# Die Stad Tshwane se sake-eenheid vir Energie en Elektrisiteit gaan van vandag tot Donderdag instandhoudingswerk doen aan die Kentron-substasie in Centurion. Die werk sal daagliks minstens agt ure duur. Die metrowoordvoerder, Lindela Mashigo, sê die instandhoudingswerk sal kragonderbrekings veroorsaak in die gebiede wat deur die substasie van elektrisiteit voorsien word:
Beplande kragonderbreking gaan gebiede raak wat deur Kentron-substasie voorsien word [KLANK]
ENG LindelaonPowerSupply