Skip to content

Bekendstelling van Midvaal Sportraad bring nuwe era vir plaaslike sportontwikkeling [KLANK]

# Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het die Midvaal Sportraad amptelik bekendgestel in ‘n poging om plaaslike sportontwikkeling beter te ondersteun. Die raad bestaan uit tien lede wat elk ‘n verskillende rigting in sport verteenwoordig. Die woordvoerder van die burgemeester, Idah Satikhe, sê die stigting van die Sportraad wys ondersteuning vir vernuwing van sport in die munisipaliteit en ‘n betekenisvolle stap vooruit om atlete in verskillende sportsoorte te laat groei en presteer:

ENG IdahonSportsCouncil