# Die Onderwysdepartement van Gauteng sê die groeiende aanvraag en begrotingbesnoeiings het veroorsaak dat betalings aan die diensverskaffers van sy Uitgebreide Nasionale Skoolvoedingprogram vertraag is. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê die provinsiale verlenging van die program ondersteun kwesbare leerders in skole wat fooie betaal. Hy beklemtoon dat maaltye voortgaan, terwyl gesprekke met voorsieners voorduur en ‘n nasionale hersiening van die skoolkwintielstelsel voorsien word:
Begrotingsbesnoeiings vertraag betaling vir Gauteng-onderwys Voedingprogram [KLANK]
ENG-MabonaOnNutrition