# Arbeids- en gemeenskapsorganisasies onder die vaandel van People Against Budget Cuts het voortdurende besparingsmaatreëls veroordeel en gewaarsku dat dit ongelykheid vererger en kwesbare gemeenskappe benadeel. Die koalsie beoog om openbare teenkanting teen die regering se fiskale beleid te mobiliseer. Eerwaarde Allan Boesak het in Kaapstad aan die media gesê ‘n beroep word gedoen op dringende ekonomiese hervormings om maatskaplike dienste te beskerm en grondwetlike regte te handhaaf:
BEGROTING: People Against Budget Cuts veroordeel besparingsmaatreëls, waarsku oor ongelykheid [KLANK]
ENG-BoesakOnGovernment3