# Die Suider-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens sê daar is ʼn toename in bedrog- en slagofferaanmeldings en beskermende registrasies. Volgens die 2024 Interpol-verslag oor kuberbedreigings in Afrika beskou lande gyselware en digitale afpersing as van die ernstigste kuberbedreigings op die Afrika-vasteland. Die organisasie se woordvoerder, Elmi Kemp, sê die meeste bedrog kom in die versekeringsektor voor. Sy sê tegnologie word breedvoerig gebruik om bedrog te pleeg:
Bedrogvoorkomingsdiens sê bedrog in Suid-Afrika neem hand oor hand toe [KLANK]
ENG ElmionFraud