# Die bedrogsaak teen die adjunkvoorsitter van die Verkiesingskommissie, Nomsa Masuku, en medebeskuldigdes Mark Roux en Ciniso Masuku is in die Johannesburgse Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof tot 9 Julie uitgestel. Die vertraging volg nadat Roux vertoë gelewer het. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Phindi Mjonondwane, sê al die beskuldigdes se borgtog is verleng:
Bedrogsaak teen OVK-adjunkvoorsitter tot Julie uitgestel [KLANK]
ENG-MjonondwaneOnFraudcase