Skip to content

Beaufort-Wes het ‘n nuwe onderburgemeester [KLANK]

# Die DA-raadslid October Haarvoor is verkies tot nuwe onderburgemeester van Beaufort-Wes. Die posisie was vakant sedert die vorige waarnemende onderburgemeester, Gina Duimpies, tot burgemeester verkies is. Die leier van die DA in die Wes-Kaap, Tertuis Simmers, sê Haarvoor is verlede jaar as raadslid vir Wyk 1 verkies en het sy gemeenskap met trots gedien:

ENG SimmersOnNewMayor