Skip to content

Beamptes van Welkom Teen-bende-eenheid bly in aanhouding vir omkoopgeld en aanranding van Nigeriese burger [KLANK]

# Ses polisiebeamptes van die Teen-Bende-eenheid in Welkom bly in aanhouding nadat hulle in die Landdroshof in Odendaalsrus verskyn het. Die beamptes word beskuldig vir die beweerde betaling van omkoopgeld van 12-duisend-rand en die aanranding op ‘n Nigeriese burger in 2024. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder in die Vrystaat, Mojalefa Senokoatsane, sê die Valke se ondersoeke na die saak duur voort:

ENG-SenokoatsaneOnArrest