Skip to content

Batohi sê NVG is nie in krisis ten spyte van verbroude hoëprofiel vervolgings [KLANK]

# Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings, Shamila Batohi, het beweringe dat die Nasionale Vervolgingsgesag ‘n krisis beleef en aan die misluk is, ontken. Haar ampstermyn is gekenmerk deur hoëprofiel-misstappe, wat insluit die verbroude vervolging van die Gupta-broers, Matshela Koko en Timothy Omotoso tot die hantering van aantygings teen Moroadi Cholota. Batohi het aan Newzroom Afrika gesê in ‘n land met ‘n baie hoë misdaadsyfer soek mense iemand om te blameer en die NVG is ‘n maklike teiken:

ENG BatohiOnCrisis