Skip to content

Baloyi ondervra Lebeya oor Nasionale Projekkomitee [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sesi Baloyi, het die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, ondervra oor die Nasionale Projekkomitee en hoe inligting rondom ondersoeke gedeel word. Lebeya sê die betrokke afdelings hou geregistreerde projekte dop en inligting word gedeel volgens die aard van elke ondersoek. Hy sê die komitee volg die vordering van projekte, en kan opdragte gee of kwessies identifiseer wat aandag van deelnemende instellings vereis:

ENG-LebeyaOnCommittee