Skip to content

Bafana Mahungela skuldig bevind aan moord op Kirsten Kluyts [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Johannesburg het Bafana Mahungela skuldig bevind aan die moord op ‘n onderwyseres van die Spesiale Skool Deltapark, Kirsten Kluyts, tydens ‘n MyRun-wedloop in Parkmore, Sandton, in Oktober 2023. Hy is ook skuldig bevind aan ontvoering, roof met verswarende omstandighede, poging tot verkragting en regsverydeling. Regter Ian Cox sê die staat het sy saak bo redelike twyfel bewys, en Mahungela se weergawe verwerp. Hy het die saak uitgestel vir voorvonnis-verrigtinge:

ENG-CoxOnMahungela