Skip to content

AZAPO vra regering moet oplossing vind vir mishandeling van vroue en kinders [KLANK]

# Die organisasie Azapo sê die vlaag kinderverkragtings in Suid-Afrika lê die ingewortelde verwaarlosing en strukturele geweld teen die kwesbaarste lede van die bevolking bloot. Azapo vra dat die regering meer volhoubare maatreëls instel om vroue en kinders te beskerm. Die organisasie se woordvoerder, Jabu Rakwena, sê Suid-Afrikaners ondervind dié krisis nie slegs as ‘n mislukking van die samelewing nie, maar as ‘n opsetlike gevolg van ‘n staat wat sy kwesbaarste inwoners in die steek laat:

ENG JabuonWomenAbuse