Skip to content

Aviation Coordination Services gereed vir onderhandeling om lughawe-sekerheid te beskerm [KLANK]

# Die maatskappy Aviation Coordination Services sê hulle is daartoe verbind om in goedertrou gesprek te voer met die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika oor ‘n dispuut rondom die skandering van luikbagasie. Dit volg nadat die minister van Vervoer, Barbara Creecy, bemiddeling vir albei partye beveel het, met die doel om lughawe-sekerheid te beskerm en ontwrigtings te vermy. Die uitvoerende hoof van Aviation, Duke Phahla, verwelkom die geleentheid  om saam te werk aan ‘n langtermynoplossing wat passasiersveiligheid verseker en lugvaartstandaarde handhaaf:

ENG PhahlaOnDispute