# Katar het Israel se aanval op senior Hamas-leiers in die hoofstad Doha veroordeel. Die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu sê hy het opdrag gegee vir die aanval na onlangse aanvalle in Jerusalem en Gaza. Hy sê dit was heeltemal geregverdig. Katar, wat by onderhandelinge tussen Israel en Hamas betrokke was, het die aanval ‘n […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die aansoek van die nasionale adjunkpolisiekommissaris Shadrack Sibiya om die besluit om hom op verlof te plaas, te hersien en tersyde te stel, met koste van die hand gewys. Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het Sibiya in Julie op verlof geplaas na aanleiding van korrupsiebewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris […]
BULLETIN XX Month X am/pm Good morning/Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # # #
BULLETIN x date x time Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # # # Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
Stay tuned for more news………….
BULLETIN SPORTS NEWS X (Month) 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores:
BULLETIN SPORTNUUS X (Maand) 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: