# Die Gautengse Onderwysdepartement sê drie onderwysers, wat daarvan beskuldig word dat hulle leerders seksueel aangerand het, is by die Tiyelelani Secondary School in Soshanguve, Pretoria, verwyder. Die drie is bekend vir die beweerde seksuele aanranding van kinders, terwyl ‘n busbestuurder daarvan beskuldig word dat hy ‘n onbehoorlike verhouding met ‘n leerder gehad het. Onderrig […]
# Die ANC het die uitlek van sy Limpopo-voorsitter Stan Mathabatha se opsystaan-brief veroordeel. In ‘n brief aan die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula het hy sy besluit om vrywillig te bedank bekendgemaak en wangedrag en ‘n gebrek aan waardes in die ANC as redes aangevoer. Hy sê dit is veral duidelik in die prosesse […]
The headlines of the leading newspapers on 03 September 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the 121 controversial dossiers removed from the KwaZulu-Natal political murder task force will be made available to the Madlanga Commission. The paper writes acting police minister Firoz Cachalia and national police commissioner, general Fannie Masemola have agreed that this is […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 03 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die 121 omstrede dossiere wat van die KwaZulu-Natalse politieke moordtaakspan verwyder is, sal aan die Madlanga-kommissie beskikbaar gestel word. Die koerant skryf die waarnemende polisieminister, Firoz Cachalia en nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, het ooreengekom dat dit die beste […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se direkteur-generaal, Peter Netshipale, sê die kommunikasie-direkteur, Lumka Oliphant, se skorsing hou nie verband met haar onlangse bewerings op sosiale media nie. Sy sê sy is geskors omdat minister Sisisi Tolashe glo sy het inligting aan die Sunday Times gelek. Die koerant het berig oor die departement se uitspattige […]
# Amnestie Internasionaal beskuldig die Taliban-regering in Afganistan dat hy werksaamhede van humanitêre en hulpagentskappe in die land met beperkende beleide belemmer. Afgaanse vroue word onder meer verbied om vir die Verenigde Nasies in die land te werk. ʼn Aardbewing van 6.0 het Sondag die ooste van Afganistan getref. Een-duisend-400 mense is dood en drie-duisend […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het ingestem om die 121 dossiere van die KwaZulu-Natalse taakspan oor politieke moorde aan die Madlanga-ondersoekkommissie te oorhandig. Dit volg nadat die twee verskil het of die dossiere wat van die taakspan weggeneem is, teruggegee moet word. Die dossiere is belangrik […]
# Krieket: Suid-Afrika het Engeland met sewe paaltjies geklop op Headingley in Leeds om die voortou te neem in die reeks van drie eendag-wedstryde . Keshav Maharaj het vier paaltjies geneem en Wiaan Mulder drie en die tuisspan is in hulle 25ste boulbeurt vir slegs 131 uitgeboul. Aiden Markram het daarna 86 van slegs 55 […]
# Die DA sê die minister van Toerisme, Patricia de Lille, se besluit om die SA Toerismeraad te ontbind, was ‘n blatante magsmisbruik wat ontwerp is om haar bondgenoot, die geskorste uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, teen aanspreeklikheid te beskerm. Die minister het haar besluit in die Parlement verdedig en onwettige gedrag, prosedurele oortredings en roekelose […]