# Rugby: Springbok hooker Malcolm Marx says although they are delighted by their back-to-back Rugby Championship titles, hard work now lies ahead before their tour of the Northern Hemisphere. South Africa ended the competition on a high with consecutive victories over the All Blacks and two over the Pumas, but Marx says they still have […]
# Tennis: A whopping 11.3-million-rand is on offer in a tournament between amateurs and high-profile players, including world number one Carlos Alcaraz of Spain, in Australia in January. The so-called Million Dollar One Point Slam will pit ten amateurs against 22 professionals before the start of the Australian Open in Melbourne. Participants will play ‘rock, […]
# ‘n Kandidaat vir ‘n vakature in die Konstitusionele Hof, regter Nambitha Dambuza,, sê dis noodsaaklik dat die hoogste hof geslagsverteenwoordiging weerspieël. Die Regterlike Dienskommissie het vandag met onderhoude begin en sal tot die 15de voortgaan om vakatures in die land se hoër howe te vul. Kandidate op die kortlys doen aansoek by onder andere […]
# Die adjunkminister van Vervoer, Mkhuleko Hlengwa, het die erge korrupsie en wanbestuur by die Padongelukkefonds beklemtoon. Hy het die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge ingelig oor ‘n noemenswaardige agterstand van onbetaalde eise, kritieke vakatures en verkrygings-onreëlmatighede. Hlengwa het ook kommer uitgespreek oor inligting van fluitjieblasers wat regsfirmas en lede van die regsbank […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het die veilige aankoms van die Global Sumud-flottielje se aktiviste in Jordanië aangekondig. Hy sê die Suid-Afrikaanse ambassadeur, Tselane Mokuena, was teenwoordig om die afvaardiging namens die land te ontvang. Lamola herbevestig die regering se opregte dankbaarheid aan alle belanghebbendes wat bygedra het tot die […]
# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê sy spelers verdien dit om aan volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi deel te neem nadat hulle die afgelope twee jaar baie hard gewerk het. Fifa het verlede maand drie punte van Suid-Afrika afgetrek omdat hulle ‘n geskorste speler teen Lesotho laat opdraf het. Broos sê hulle moet […]
# Krieket: Die ervare snelbouler Mitchell Starc is in Australië se eendagspan ingesluit vir hulle tuisreeks teen Indië later die maand. Sy terugkeer is een van vier veranderings aan die span wat verlede maand die eendagreeks teen Suid-Afrika 2-1 verloor het. Die ander spelers wat teruggeroep is, is Matt Short, Matt Renshaw en Mitchel Owen. […]
# Motorsport: Die sewemalige MotoGP-wêreldkampioen, Marc Marquez, gaan die volgende twee wedrenne in Australië en Maleisië misloop weens ‘n besering. Die Ducati-jaer het ‘n beenbreuk en ‘n ligamentbesering aan sy regterskouer opgedoen in ‘n botsing tydens Sondag se Indonesiese Grand Prix, maar dit vereis nie ‘n operasie nie. Die 32-jarige Spanjaard kan steeds aan volgende […]
# Soccer: Seven more World Cup finalists should be confirmed in this week’s Africa qualifiers. Among the favourites are Bafana Bafana, who is now second behind Benin in Group C after being penalised for fielding a defaulter, but has two home games while Benin are playing away twice. Egypt is expected to book its place […]