# Cricket: South Africa has a 172-run first innings deficit on Pakistan after day two of the first Test in Lahore. The hosts resumed on 313 for five this morning and lost their remaining five wickets for just 65 runs after Senuran Muthusamy took a total of six wickets. Imam-ul-Haq and Salman Agha both scored […]
# 2025 se Sveriges Riksbank-prys vir Ekonomiese Wetenskappe is toegeken aan die Amerikaners Joel Mokyr en Peter Howitt, en die Brit Philippe Aghion. Mokyr word erken vir die koppeling van tegnologiese vooruitgang aan volgehoue groei, terwyl Howitt en Aghion vereer word vir hul kreatiewe vernietigingsteorie, wat wys hoe vernuwing verouderde produkte vervang en produktiwiteit verhoog. […]
# Rugby: The Bulls will be without Springboks Handré Pollard and Wilco Louw in Friday’s United Rugby Championship match against Connacht in Galway, Ireland. Pollard returns home for the birth of his second child, while Louw will leave the squad as per the agreement with the national team. On top of that, fullback Devin Williams […]
# Die UDM-leier, Bantu Holomisa, sal na verwagting getuig in die heropende ondersoek na die moorde op die Cradock-Vier in 1985, wat van vandag tot die 24ste in die Hooggeregshof in Gqeberha in die Oos-Kaap plaasvind. Hy verskyn as die voormalige voorsitter van die Transkeise militêre raad, met die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock, en […]
# Krieket: Die Australiese kaptein, Pat Cummins, het toegegee dat hy waarskynlik nie fiks sal wees vir volgende maand se reeks om die As teen Engeland in Perth nie. Die 32-jarige snelbouler het Julie laas gespeel toe hy sy rug in ‘n toets teen die Wes-Indiese Eilande beseer het. Cummins wat met hardloop in sy […]
# Die Disney wetenskapsfiksie-film, Tron: Ares, met Jared Leto in die hoofrol, was met sy opening die gewildste op die Noord-Amerikaanse lokettrefferslys. Die rolprent, wat die derde aflewering in die Tron-trilogie is, volg die mensdom se eerste kontak met kunsmatige intelligensie wanneer ‘n gevorderde program die fisiese wêreld betree. Nog ‘n nuweling, Miramax en Paramount […]
# President Cyril Ramaphosa het sy medelye oorgedra aan Zimbabwe en Malawi wie se burgers in gistermiddag se busongeluk naby Makhado in Limpopo dood is. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê volgens berigte is 42 passasiers dood in die ongeluk op die N1 terwyl hulle van Gqeberha in die Oos-Kaap op pad was huis […]
# Cricket: The Proteas Women play Bangladesj in the World Cup today after Australia cemented its top position on the log with a three-wicket victory over co-hostess India yesterday. India posted a very good 330 when their last wicket fell in the penultimate over, but the defending champion reached the target with an over to […]
# Cricket: Senuran Muthusamy was the Proteas’ big hero on the second day of the first Test against Pakistan in Lahore. He took a total of six wickets in the hosts’ first innings to help bowl them out for 378. Pakistan resumed on 313 for five, and Muthusamy took three wickets in a single over […]