# Die Konstitusionele Hof het hierdie week ‘n saak aangehoor oor Suid-Afrika se verpligtinge om asielsoekers te beskerm wat in hul geboortelande vervolg kan word. Die saak hou verband met twee Burundiese burgers wat tussen 2008 en 2012 na Suid-Afrika gevlug en ingevolge die Wet op Vlugtelinge om asiel aansoek gedoen het. Binnelandse Sake het […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-nege, Lorenzo Musetti, het besluit om ook nie vir die tweemalige verdedigende kampioen, Italië, te speel in die Davisbeker-eindtoernooi wat Dinsdag in Bologna in sy geboorteland begin nie. Dit volg op ‘n soortgelyke besluit van die land se beste speler, Jannik Sinner. Musetti is gister deur die wêreld-nommer-een, Carlos Alcaraz van Spanje, […]
# Dis vandag Wêreld-diabetesdag en die Stad Kaapstad sê hy is bemoedig deur die voortdurende toename in die aantal mense wat vir die siekte getoets word. Diabetes is naas tuberkulose die tweede grootste oorsaak van sterftes in Suid-Afrika. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die aantal siftingstoetse by klinieke vir mense tussen […]
# Soccer: The Turkish Federation has temporarily banned 102 top-tier club players over a widening betting scandal. Twenty-five players from the Super Lig and 77 from the second-tier first division have been suspended for terms ranging from 45 days to a year. More than one-thousand players have been referred to the federation’s Professional Disciplinary Board […]
# The US Justice Department is suing the state of California over a new Democratic-drawn congressional map that voters approved last week. Voters overwhelmingly approved Proposition 50, a constitutional amendment changing the congressional boundaries to give Democrats a shot at winning five seats, now held by Republicans, in next year’s midterm elections. Attorney General Pam […]
# Rugby: Forty-two players have been invited to a week-long Springbok Women’s alignment camp in Cape Town. The group consist of 21 players who represented South Africa at the World Cup in England in September, and several who excelled at the Under-20 Women’s Week in Johannesburg last month. Coach Swys de Bruin says the camp […]
# Die Forum for South Africa het die Stad Ekurhuleni veroordeel oor ʼn vereiste dat inwoners minstens 14 dae skriftelik moet kennis gee voor hulle diere vir godsdienstige of kulturele doeleindes slag. Die metro sê tradisionele en godsdienstige slagtery is ʼn belangrike deel van baie vieringe. Dit moet egter aan openbare gesondheids-verordeninge voldoen. Die forum […]
# Build One South Africa sê hy ondersteun nie die DA se mosie van wantroue in Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, nie. Daar word vandag in die provinsiale wetgewer oor die mosie gestem. BOSA se woordvoerder, Ayanda Allie, sê hulle beskou die mosie as ʼn politieke foefie om hoofopskrifte te haal eerder as oplossings te bied. […]
# Die DA in Tshwane het kommer uitgespreek oor die voortslepende rioolstorting in Cultura-park in Bronkhorstspruit. Die probleem is ʼn beskadigde rioolpyplyn wat tussen Versterpark en Cultura-park onder deur die N4 loop. Cilliers Brink van die DA sê hierdie langdurige kwessie skep ʼn ernstige gevaar vir openbare gesondheid en die omgewing, veral in die lig […]