# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom CapeNature se 11de jaarlikse Toegangsweek wat tot Vrydag duur en waar mense gratis toegang kry tot sekere reservate in die provinsie. CapeNature-reservate wat aan Toegangsweek deelneem, sluit in Bird Island, Hottentots-Holland, Outeniqua en Assegaaibosch. ʼn DA-woordvoerder, Dave Bryant, sê buiten die skouspelagtige natuurtonele, beskerm hierdie reservate sommige van […]
# Law professor, Pierre de Vos, says the success of the Madlanga Commission will ultimately depend on overcoming potential resistance from within compromised institutions. KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi was the commission’s first witness last week. He accused political leaders and senior police officials of protecting criminal syndicates and sabotaging investigations. De Vos says he […]
# President Cyril Ramaphosa says the 80th session of the United Nations General Assembly in New York this week is taking place at a time when the global rules-based system is profoundly fragile. The session will be held under the theme, Better together: 80 years and more for peace, development and human rights. Speaking to […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê verkeersbeamptes sal volhou met hul standpunt van geen verdraagsaamheid teenoor dronkbestuur nie. Altesaam 93 motoriste is die naweek in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Dit bring die aantal mense wat sedert 15 Augustus weens dronkbestuur in hegtenis geneem is, […]
# Tennis: American Taylor Fritz guided Team World to their third Laver Cup title in four years in San Francisco. Team World beat Team World, led by Spaniard Carlos Alcaraz 15-9, giving Andre Agassi his first win as captain. Fritz was the star, securing big wins over Alcaraz and Germany’s Alexander Zverev. The 2026 edition […]
# Jong entrepreneurs het G20-leiers dringend gevra om klimaat-optrede te versnel. Meer as 600 afgevaardigdes van alle G20-lande het onlangs die G20-beraad vir jong entrepreneurs in Gauteng bygewoon. Die beraad het tasbare uitkomste beklemtoon, insluitend die bekendstelling van programme wat optrede kan versnel, aanbevelings oor beleid, en beleggingsgeleenthede en ‘n ekonomiese handves van die jeug. […]
# Conservative activist Charlie Kirk’s widow, Erika, says she forgives the man charged with her husband’s murder. Twenty-two-year-old Tyler Robinson was formally charged last week with seven counts, including murder and obstruction of justice. Kirk was shot dead during an event at Utah Valley University. Speaking at her husband’s memorial service in Arizona on Sunday, Erika […]
# Die Forum vir Suid-Afrika sê hy het meer as 20-duisend aansoeke ontvang vir sy Werksoekers-hulpprogram in Hammanskraal. Die program is verlede week bekendgestel vir jong mense in Ramotse, Marokolong, Kekana Gardens en Refilwe. FOSA-leier, Tebogo Mashilompane, sê hierdie oorweldigende aksie beklemtoon die groot werkloosheidkrisis in die land:
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, lei vandag die amptelike oorhandiging van die Vaalputs-kernafvalfasiliteit in die Noord-Kaap. Tydens die oorhandiging word die bedryfsverantwoordelikheid vir die Vaalputs-fasiliteit van die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie na die Nasionale Instituut vir die Verwydering van Radioaktiewe Afval oorgedra. Die departement sê Vaalputs speel ʼn strategiese rol in Suid-Afrika se […]