# Duitsland het bevestig dat hy nie ʼn Palestynse staat sal erken tot die Israeli’s en Palestyne oor ʼn tweestaat-oplossing onderhandel het nie. Dit kom in aanloop tot die Verenigde Nasies se algemene vergadering waar Frankryk na verwagting die jongste land sal word wat ʼn Palestynse staat erken, nadat Australië, Brittanje, Kanada en Portugal dit […]
# Atletiek: Wayde van Niekerk, wat deel was van Suid-Afrika se 4×400 meter-aflosspan, is vol lof vir sy spanmaats by die Wêreld-atletiekkampioenskap waar hulle die bronsmedalje verower het. Span SA se Lyth Pillay, Zakithi Nene, Udemy Okon en Van Niekerk was derde na Botswana en Amerika. Van Niekerk sê ná ʼn lang medalje-droogte, was dit […]
# Die 7de jaarlikse Tshwane Varsity-hackathon begin vandag in die veeldoelige saal van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Ga-Rankuwa-kampus. Die geleentheid sal van die slimste en mees kreatiewe rekenaar-slimkoppe van regoor die metro byeenbring vir ‘n intensiewe kompetisie van 48-uur wat op innovasie en probleemoplossing sal fokus. Altesaam 150 studente van TUT, Tuks, Unisa […]
# Operasie Shanela in Rietgat en Soshanguve in Tshwane het die naweek tot die inhegtenisneming van 354 verdagtes gelei wat weens verskeie misdade aangekeer is. Dit sluit in moord, poging tot moord, verkragting, roof en geslagsgeweld. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 48 ongedokumenteerde buitelanders is ook vasgetrek en aan immigrasie-owerhede oorhandig:
# Die GOOD-party sê die bekendstelling van die Drakenstein-munisipale lied openbaar ‘n kommerwekkende stel prioriteite in die munisipaliteit en wek kommer oor die gebruik van openbare fondse. Die Drakenstein-munisipaliteit sê die lied is geskep om eenheid en plaaslike trots te bevorder en met die skoonheid van die gebied te spog. Keagen Gertse van GOOD sê […]
# Die Wes-Kaapse regering het die minister van Landbou, John Steenhuisen, gelukgewens met die suksesvolle afsluiting en goedkeuring van die G20-voedselsekerheidtaakmag se verklaring onder Suid-Afrika se G20-presidentskap. Belangrike kwessies wat in die verklaring uitgelig word, is onder meer die stryd teen voedselpryse se wisselvalligheid, belegging in klimaatslim- en veerkragtige landbou, en die bevordering van inklusiewe, […]
# Die V&A Waterfront sê sy vennootskap met The Green Cab bevorder omgewingsverandering terwyl dit ware maatskaplike en ekonomiese waarde skep. As onderneming met vroue as eienaars is The Green Cab ʼn baken van vernuwing in die groeiende sektor vir elektriese voertuie en e-mobiliteit in Suid-Afrika. Sedert die diens in Desember 2024 bekendgestel is, het […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa has been consistent in its calls for United Nations Security Council reform and for it to better reflect global realities. The president is attending the 80th session of the United Nations General Assembly in New York this week. In his weekly newsletter, Ramaphosa says the current composition of […]
# Eskom says it is committed to reducing load reduction by 15-to-20-percent by March 2026 and eliminating it within two years. The power utility is implementing load reduction in parts of Gauteng this week. Areas experiencing morning load reduction include Naledi, Dobsonville, Mabopane, Winterveldt and Jabulani. Evening load reduction impacts regions including Kagiso, Meadowlands, Cosmo City, Riverside, […]