# Die DA het kommer uitgespreek oor die samestelling van die paneel wat benoemings doen vir die nuwe Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging. President Cyril Ramaphosa het die paneel aangestel en die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sal dit lei. Die huidige direkteur, Shamila Batohi, se termyn eindig in Januarie. Glynnis Breytenbach […]
# Cosatu het die regering se ingryping verwelkom in die oplossing van die toelaagbetalings vir onderwysassistente onder die Basiese Onderwys-indiensnemingsinisiatief. Die vertraging in betalings is veroorsaak deur administratiewe probleme wat verband hou met die oplaai en verifikasie van bywoningsregisters. Dit is ‘n verpligte proses wat bedoel is om aanspreeklikheid te verseker en betalings aan spookwerknemers […]
# Johannesburg Water het die aanranding op een van sy ondersoekers van onwettige verbindings ten sterkste veroordeel. Die ondersoeker is deur ‘n verbruiker tydens die uitvoering van sy pligte in Tulisapark aangeval. Die ondersoeker was by die eiendom om ‘n vermeende onwettige heraansluiting te ondersoek nadat die klant deur Johannesburg Water se kredietafdeling afgesny is. […]
# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero sê hulle het ‘n aansienlike bewilliging van sowat 548-miljoen-rand van Invest International Public Programmes, ‘n vooraanstaande Nederlandse ontwikkelingsfinansieringsinstelling ontvang. Die befondsing is ‘n stap vorentoe in die metro se verbintenis tot volhoubare afvalbestuur en omgewingsleierskap. Die burgemeester se waarnemende woordvoerder, Khathutshelo Mulaudzi, sê Johannesburg se doelwitte is duidelik […]
# Cricket: Beth Mooney’s century helped Australia bounce back from a top-order collapse to beat Pakistan by 107 runs at the Women’s World Cup in Colombo. The defending champions were reduced to 76 for seven. However, Mooney scored a blistering 109 and shared the highest-ever ninth-wicket partnership in Women’s ODI history with Alana King, 106 […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, sê die hernubare energiebedryf bied ‘n deurslaggewende geleentheid vir Afrikalande om hul enorme hulpbronne te benut om te herindustrialiseer en waardige werksgeleenthede te skep. Die vasteland besit 60-persent van die wêreld se beste sonkragbronne, reuse-windpotensiaal en baie van die noodsaaklike minerale wat die wêreld se skoon […]
# Die Stad Kaapstad se Stedelike Afvalbestuursdirektoraat het die voortdurende kapings en gewelddadige aanvalle op sy personeel en voertuie regoor die metro sterk veroordeel. ‘n Totaal van 57 gevalle is in die boekjaar tussen Julie 2024 en Junie 2025 aangemeld, met ‘n beduidende konsentrasie in die Kaapse Vlaktes en sekere dele van die Overberg-substreek. Die […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het bewerings ontken dat die regering die repatriasie van Suid-Afrikaanse Global Sumud Flotilla-aktiviste wat in Israel aangehou is, befonds het. Ses Suid-Afrikaners, saam met meer as 500 ander aktiviste van 45 lande, is verlede week deur Israeliese magte in internasionale waters vanaf 41 skepe ontvoer wat na […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu described the agreement of the first phase of the Gaza 20-point peace plan as a diplomatic success and a national and moral victory for Israel. The deal includes an Israeli withdrawal from the Gaza Strip and a hostage-prisoner exchange. Netanyahu says that through steadfast resolve, powerful military action, and […]