# Die Suid-Afrikaanse Hart- en Beroerte-stigting maak gereed om volgende maand Hartbewustheid-maand te vier wat ‘n hoogtepunt bereik met Wêreld-hartdag op 29 September. Vanjaar se tema is: Moenie ‘n hartklop mis nie. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie is kardiovaskulêre siektes op 32-persent wêreldwyd die grootste oorsaak van sterftes. Dis opmerklik dat 85-persent van hierdie sterftes weens hartaanvalle […]
# Die DA bring vandag ʼn oorsigbesoek aan die Aktekantoor in Pretoria om te kyk na wat hy beskou as die ongrondwetlike rasseklassifikasie-vereistes vir oordrag van eiendomme. Mlindi Nhanha van die party sê die span sal bevindings van vorige oorsigbesoeke voorlê en ʼn omvattende bepaling van prosedures doen. Hy sê die DA eis regstellende maatreëls […]
# Die Tshwane-metropolisie het die naweek 28 dronk bestuurders aangekeer tydens verskeie operasies reg oor die metro. Sestien is in Streek Ses in Mamelodi in hegtenis geneem en twaalf in Garsfontein. Die metropolisie sê die optredes is gemik op die vermindering van padsterftes, terwyl dit opvoeding en bewustheid oor die gevare van bestuur onder die […]
# Motorsport: Mexican driver Sergio Pérez and Finnish driver Valtteri Bottas are reportedly set to race for Formula One newcomer Cadillac next season. General Motors was granted entry to F1 as an eleventh team last year and opted to join as the Cadillac brand. Pérez is not with a team this year after being dropped […]
# Cycling: Eighteen bikes with an estimated total value of around five-million-rand were stolen from a truck belonging to Dutch team Visma-Lease a Bike, currently participating in the La Vuelta a España in Spain. A spokesperson says mechanics have managed to secure and build the equipment needed for the team to start the third stage […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die voorlopige skorsing van die uitvoerende hoof van die agentskap vir die administrasie van regeringspensioene, Kedibone Madiehe. Sy word ondersoek oor bewerings van ernstige wangedrag wat verband hou met oortredings van verkrygingstransaksies, wat die agentskap meer as 1,2-miljard-rand gekos het. Claude Naicker van die vakbond sê staatsamptenare se swaarverdiende […]
# Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vier nuwe gevalle van bek-en-klouseer bevestig. Drie van die gevalle is by Kroonstad: twee op kommersiële plase en een op gemeenskaplike weidingsgebied. Die vierde geval is op ʼn plaas naby Cornelia in die Mafube-munisipaliteit. Die departement sê beweging word beperk op alle plase binne ʼn […]
# Die Stad Kaapstad sê hy het die uitvoerbaarheidstudie vir die beplande Paardeneiland-ontsoutingsaanleg afgehandel. Die studie ondersoek die mees haalbare diensleweringsmeganisme en model vir die instelling en bedryf van die aanleg. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê inwoners en belanghebbers word uitgenooi om kommentaar te lewer oor die bevindings van die uitvoerbaarheidstudie wat […]
# Green Connection en Natural Justice sê die stryd om te verseker dat Suid-Afrika na ‘n billike energie- en ekonomiese toekoms oorskakel, is steeds ‘n opdraande stryd. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het vroeër vandeesmaand die regering se goedkeuring van TotalEnergies se blok-boorplanne aan die kus tussen Kaapstad en Kaap Agulhas omvergewerp. Shahil Singh van Green Connection […]